Jaarboeke

Omgewings- en beroepshigiënemeettegnieke 771


 
Modulekode EOH 771
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Die module behels ? dieptestudie van omgewings- en beroepshigiënemeettegnieke. Die fokus van die module is die teroretiese beginsels en die praktiese toepassing van die meettegnieke wat gebruik word tydens die uitvoering van omgewings- en beroepshigiëne-opnames. Relevante standaarde en riglyne om wetlike voldoening te bepaal, word ook aangespreek. Studente moet ook praktiese kursuswerk in die lugkwaliteitslaboratorium of by ’n goedgekeurde beroepshigiënelaboratorium voltooi, ten einde bevoegdheid in beroepshigiënetoerusting, en die berekenings en interpretasie van beroepshigiëne-opnameresultate te kan verwerf. Studente moet ook ’n bevoegdheidstoets na voltooiing van alle praktiese kursuswerk aflê.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Skool Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences